0 Bedroom Vacant Land / Plot for sale at POA in Orania, Orania, Northern Cape – Listing No. P24-113423044
Die Eerste huis is reeds voltooi op die Rooipad Landgoed. Wat n Meesterstuk!
Die Landgoed het 15 erwe en n Boustyl gepas vir die Bo-Karoo klimaat!
Dit is geleë op die bekende Rooipad, met n pragtige uitsig van ons landmerk die Koppie.
Rooipad Landgoed Bouvoorskrifte aanvullend tot skemavoorwaardes van Orania.
1. Slegs noord-oriëntasie die erwe se grense is beplan vir maklike oriëntasie. Uitsonderings ten op sigte van hoofhuis sal nie aanvaar word nie.
2. Gebouvorm volgens argiteksvoorstelling minimum twee derdes van woonhuis met
bobeukdak (mono-dakke en bo-ligte). Dakhelling volgens vereiste vir dakteëls. Maksimum 10% platdakke as deel van woonhuis en buitegboue. Motorafdakke en stoepe mag platdakke hê.
3. Dakbedekking: alle skuinsdakke bedek met dakteëls, ELITE-profiel, van veselsement of
beton.
4. Mure: gasbetonblokke met saksmeer/-pleister afwerking en geverf.
5. Vensters: aluminiumraamvensters, kleur van rame: charcoal.
6. Verfkleure van buitemure; keuse van 5 basis kleure deur ontwikkelaar.
7. Grensheinings: deursigtige draad of clearview heinings. Soliede skermmure slegs vir
werfmure en beperk tot 25% van totale lengte van bepaalde erfgrens.
Die erwe is lekker groot !
ERF 177 – 1 540 m2 – R1,6 MILJOEN
ERF 186 – 1 004 m2 – R850 000
ERF 188 – 1 004 m2 – R850 000
ERF 189 – 1 004 m2 – R850 000
Daar is 3 bouplanne om van te kies:
***VERBLYFREG ‘n VEREISTE***
Go to Source
0 Bedroom Vacant Land / Plot for sale at POA in Orania, Orania, Northern Cape – Listing No. P24-113423044