3 Bedroom House for sale at R 2 450 000 in Mookgopong, Mookgopong, Limpopo – Listing No. P24-113306728
Dit is gelee by ‘n natuurlike mineraalbron, in ‘n idilliese omgewing aan die voet van die Waterberg, net buite die dorpie Naboomspruit in die Limpopo Provinsie.
Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die landgoed bied uitstekende waarde vir geld.
Hierdie is n pragtige 3 slaap kamer huis met 2 mooi badkamers ruim studeer kamer met ingeboude kaste, fyn afwerkings reg deur die huis – gaas voor al die vensters en deure, son gas geyser. Solar sisteem met 8 panele.
Oop plan kombuis en sit kamer.
Graniet kombuis blaaie met hout kaste, gas stoof met ‘n elektriese oond, aparte opwas kamer met privaat toe wasgoed spasie.
Netjiese braai en vuur maak plek buite vir ‘n gesellige kuier indie somer maande. Pragtige privaat kuier area met geen huise aan jou agterkant nie.
Groot dubbel motorhuis vol geteel met ingboude kaste en spasie vir wasmasjiene.
Pragtige netjiese maklik onderhoubare tuin.
Behalwe vir al die fasiliteite en dienste, bied Die Oog aan sy inwoners:
– ‘n Vakansie-oord leefstyl
– Mediese gemoedsrus
– Deeltitel belegging vir kapitaalgroei en verhuringsmoontlikhede
– ‘n Fokus op aktiewe veroudering met al die fasiliteite, dienste en ondersteuningsprogramme wat daarmee gepaardgaan.
Die Oog bied ‘n vakansie-oord leefstyl en fasiliteite aan die inwoners wat ideaal is vir die traktering van gaste, kinders en kleinkinders en sluit die volgende in:
‘n Warm- en koue minerale swembad
Putt-putt
Tennisbane
‘n Waterglybaan
Vlugbal
‘n Speelpark
Staproetes
Go to Source
3 Bedroom House for sale at R 2 450 000 in Mookgopong, Mookgopong, Limpopo – Listing No. P24-113306728